Other materials in the Afrikaans language
Featured Storacle:
Vensters van die Hemel
Featured Storacle:

Vensters van die Hemel

Jakob het nog nooit so eensaam en alleen gevoel nie--en dit alles oor sy eie slinksheid en gierigheid. Hy het eerstens sy ouer tweelingbroer, Esau, se eersgeboortereg met 'n pot lensies gekoop. Toe, met sy ma se hulp, het hy sy blinde pa, Isak, bedrieg en so die seën ontvang wat na regte ook aan Esa...

Storacles of Prophecy - Afrikaans

'n Antieke profesie voorspel die opkoms en val van nasies...
Geheime sleutels om simbole in profesie te verstaan.
Satan se koninkryk van sonde sal binnekort eindig.
Die mees tragiese rebellie van alle tye.
'n Pa se pynlike besluit om sy geliefde seun te offer.
Die keuse tussen God en die wet van die mens.
'n Bose Farao onderdruk en belas God se volk.
Israel op sy beste kan nie vergelyk met God se koninkryk nie.
'n Ou monarg soek desperaat na raad vanaf die dooies...
"Vlug vir jou lewe! Moenie terugkyk nie."
Ses keer het hy onder die water ingegaan en niks het verander nie...
Eendag sal hierdie moeë, ou planeet 'n 1,000-jaar lank rus...
3 dappere jong manne staan vir die waarheid en word in 'n brandende vuuroond gegooi.
Binnekort sal almal 'n seël of 'n merk ontvang...
'n Les met 3-dimensionele voorwerpe om ons van sonde te red.
Binnekort sal die Here weer Sy heiligdom herstel.
Hoe om God se Woord te gebruik om die ware eindtyd kerk te vind.
Hy het 'n baie voorspoedige en vrygewige man geword.
'n Moeder se sinistere plan om God se volk te vervolg.
Die geheim tot diepgaande wysheid, gesondheid en lang lewe.
'n Weermag werk om die wêreld voor te berei vir Jesus se terugkeer.
Jesus het gewaarsku van baie valse profete in die laaste dae.
God wil jou beker oorlopends toe vul met Sy olie!
Vreesloos was hy vasbeslote om God alleen te behaag.